Chemiese verandering : Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering Flashcards

1
Q

Mol

A

Een mol van ‘n stof is die stofhoeveelheid wat dieselfde getal deeltjies bevat as wat daar atome in 12g koolstof-12 is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Molêre gasvolume by STD

A

Die volume van een mol van ‘n gas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Molêre massa

A

Die massa van een mol van ‘n stof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Avogadro se wet

A

Onder dieselfde toestande van temperatuur en druk, beslaan dieselfde aantal mol van alle gasse dieselfde volume.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Konsentrasie

A

Die hoeveelheid opgeloste stof per liter/kubieke desimeter van die oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Empiriese formule

A

Die eenvoudigste heelgetal verhouding van atome teenwoordig in ‘n verbinding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Persentasie opbrengs

A

Opbrengs is die hoveelheid produk wat uit ‘n reaksie verkry is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beperkende reagens

A

Die stof wat ten volle opgebruik word wanneer die chemiese reaksie voltooi is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly