Chemiese verandering : Energie en verandering Flashcards
1
Q
Reaksiewarmte
A
Die energie wat tydens ‘n chemiese reaksie opgeneem of uitgegee word.
2
Q
Eksotermiese reaksie
A
Reaksie wat energie vrystel
3
Q
Endotermiese reaksie
A
Reaksie wat energie opneem
4
Q
Aktiveringsenergie
A
Die minimum energie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind.
5
Q
Geaktiveerde kompleks
A
Die onstabiele oorgangstoestand van reaktanse na produkte.