Chemiese verandering: Chemiese ewewig Flashcards

1
Q

Oop stelsel

A

‘n Sisteem wat voortdurende interaksie met sy omgewing het - dit ruil materie en energie met sy omgewing uit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geslote stelsel

A

‘n Sisteem wat slegs energie, en nie materie nie, met sy omgewing uitruil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Omkeerbare reaksie

A

‘n Reaksie is omkeerbaar wanneer produkte weer in reaktanse omgeskakel kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Chemiese ewewig

A

Dit is ‘n dinamiese ewewig wanneer die tempo van die voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Faktore wat ewewigsposisie beïnvloed

A

Druk (Slegs vir gasse)
Konsentrasie
Temperatuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

La Chatelier se beginsel

A

Wanneer die ewewig in ‘n geslote sisteem versteur word, stel die sisteem ‘n nuwe ewewig in deur die reaksie wat die versteuring teenwerk, te bevoordeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly