chapter 4 Flashcards
1
Q
Aan watter studente-aktiwiteit neem Greg deel? Waarom?
(What student activity does Greg participate in? Why?)
A
- Greg neem aan die oriënteringskonsert deel. Chloe het hom na die oefeninge gesleep. or hy het gegaan omdat chloe hom gesleep het(Greg participates in the orientation concert. Chloe dragged him to practice.)
2
Q
Watter vrou wys Plank aan Greg uit? Waar het Greg haar al vantevore gesien?
(Which woman does Plank point out to Greg? Where has Greg seen her before?)
A
- Plank wys vir hom ‘n ouer vrou met n streng gesig. Sy lyk bekend, maar Greg kan nie onthou waar hy haar al tevore gesien het nie. Sy het na Greg uitgevra.(Plank shows him an older woman with a stern face. She looks familiar, but Greg can’t remember where he’s seen her before. She asked about Greg.)
3
Q
‘n Dronk student beledig vir Greg; wat sê hy?
(A drunken student insults Greg; what does he say)
A
- Hy sê dat Greg die loser is wat sy pa weggegee het.(He says that Greg is the loser that his father gave away.)
4
Q
Hoe staan Greg indirek bekend?
(How is Greg indirectly known?)
A
greg staan indirek bekend as die Candelstick-maker se seun
(greg is indirectly known as the candlestick maker’s son)