chapter 2 Flashcards

1
Q

Was Greg en sy ma, Rina, sonder geld en heenkome na die verhoor van sy pa, Chris Owen, en die daaropvolgende tronkstraf? Motiveer jou antwoord.(Were Greg and his mother, Rina, penniless and homeless after the trial of his father, Chris Owen, and subsequent prison sentence? Motivate your answer.)

A
  1. Nee, hulle was finansieel onafhanklik, want hulle het trustfondse gehad.or nee hulle het geld want hulle het trustfondse(No, they were financially independent because they had trust funds.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe was Eckardt se wraak amper perfek?
(How was Eckardt’s revenge almost perfect?)

A
  1. Hy het Greg gebruik om sy eie pa by terreur te betrek. or hy het greg gebruik om sy eie pa in die tronk te sit(He used Greg to implicate his own father in terrorism.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat was die oorsaak van Eckardt se haat teenoor Greg en sy pa?
(What was the cause of Eckardt’s hatred of Greg and his father?)

A
  1. Eckhardt het Greg en sy pa verantwoordelik gehou vir sy pa, die regter, se dood.or hy blameer Greg en sy pa vir die dood van sy pa(Eckhardt held Greg and his father responsible for the death of his father, the judge.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor was Greg se pa veral verantwoordelik?
(What was Greg’s father particularly responsible for?)

A

greg se pa was veral verantwoordelik vir die binnehandel met andele.(greg’s father was mainly responsible for the insider trading in shares..)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat was Dok Pienaar se aandeel in die misdaadsindikaat? Waarom kan dit as terreur beskou word?
(What was Doc Pienaar’s part in the crime syndicate? Why can this be considered terrorism?)

A
  1. Dok Pienaar was verantwoordelik vir die regter se dood. Talle mense sou sterf nadat hulle viraal gemanipuleerde griepinspuitings van Project Nursery Rhyme gekry het. Dit kan as terreur beskou word omdat dit angs onder die bevolking gesaai het. or
    hy was verantwoordelik vir die regter se dood. hy het mense ingespuit met ‘n virus wat mense doodmaak. dit is terrorisme, want dit maak mense bang
    (Doc Pienaar was responsible for the judge’s death. Scores of people would die after receiving virally engineered flu shots from Project Nursery Rhyme. It can be considered terrorism because it sowed fear among the population.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee ‘n Kort beskrywing van TJ. Lawson. Waarom dink Greg dat hy gevaarlik kan wees?(Give a brief description of TJ. Lawson. Why does Greg think he could be dangerous?)

A
  1. T.J. Lawson is ‘n man met ysblou oë, dun lippe, ‘n styfgetrekte vel en silwergrys hare. Hy laat Greg dink aan die Godfather.(T.J. Lawson is a man with ice blue eyes, thin lips, taut skin and silver gray hair. He reminds Greg of the Godfather.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

“Never burn a bridge to find your way in the dark. Yes, bridges burn … but so do people and their dreams.” Wat probeer Lawson eintlik vir Greg met die aanhaling sê?
(“Never burn a bridge to find your way in the dark. Yes, bridges burn … but so do people and their dreams.” What is Lawson actually trying to tell Greg with the quote?)

A
  1. Moenie jou opsies en kontakte van die verlede uitwis nie. Deur brûe te verbrand, word mense en hul drome ook vernietig or Moenie vorige kontakte afsny nie. Brandende brûe vernietig drome en mense.(Don’t erase your options and contacts from the past. By burning bridges, people and their dreams are also destroyed.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe het Lawson Kollege alle herinneringe aan die Owenfamilie probeer uitwis?
(How did Lawson College try to erase all memories of the Owen family?)

A

Alles wat in die skool se museum was wat met greg en sy familie te does gehad, is verwyder, insuitend sy broer John se prestasies
(Everything in the school’s museum that had to do with Greg and his family was removed, showing his brother John’s achievements)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wie het nie in die prentjie van die hofsaak van sy pa gepas nie?
(Who did not fit the picture of the court case of his father?)

A
  1. Die vrou wat in swart geklee was, met swart hare en ‘n donkerraambril en wat tydens die hofsaak teenwoordig was, het nie in die prentjie gepas nie.(The woman who was dressed in black, with black hair and dark-framed glasses and who was present during the court case, did not fit into the picture.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die donker web van armoede?
(What is the dark web of poverty?)

A
  1. Hier word verwys na vroue en kinders wat prostitusie moet gebruik om te oorleef.(Reference is made here to women and children who have to use prostitution to survive.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly