chapter 3 Flashcards

1
Q

Waar word Greg gekonfronteer oor die misdaad waaraan sy pa skuldig bevind is? Hoe het die persoon daarvan uitgevind?
(Where is Greg confronted about the crime his father was convicted of? How did the person find out about it?)

A
  1. Greg word by die B&B gekonfronteer oor die misdaad waaraan sy pa skuldig bevind is, deur een van die gaste. Die vrou het daarvan uitgevind weens artikels in die Huisgenoot.(Greg is confronted at the B&B about the crime his father was convicted of, by one of the guests. The woman found out about it because of articles in the Huisgenoot.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar gaan Greg tuis in Stellenbosch?
(Where does Greg go home in Stellenbosch?)

A

greg gaan tuis in n studio apartment met n balkon en n smegkombuis of studentewoonstel wat hy op die internet gekry het
(greg lives in a studio apartment or student apartment that he found on the internet)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie is die randfiguur en wie is die bykarakter/newekarakter in die hoofstuk? Wat is die verskil?
(Who is the marginal figure and who is the secondary character in the chapter? What is the difference?)

A

randfiguur: Chloe
bykaraker: plank
die randfiguur is nie belangrike karakter nie, terwyl die bykarackter n invloed op die lewe van die hoofkarakter het
( marginal figure: Chloe
secondary character: Plank
the marginal figure is not an important character, while the secondary character has an influence on the life of the main character )

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly