Algemeen Flashcards
1
Q
A
2
Q
Noem 6 karakter eienskappe van Greg met Bewyse
A
- Greg is ′n leier met leierseienskappe.: Hy is die hoofseun van Lawson Kollege.
- Hy is ′n kranige sportman.: Hy speel vleuel vir die eerste rugbyspan.
- Greg vaar aanvanklik akademies goed.: Sy pa verwag 9 onderskeidings van hom aan die einde van die jaar.
- Hy het nog nie sy broer se dood verwerk nie.: Sy pa het hom verbied om oor sy broer se dood te treur.
- Greg het ′n vrees vir die dood.: John pleeg selfdood en dit het ′n invloed op hoe Greg Eckardt se verdwyning hanteer.
- Hy het aanvanklik ′n sterk verantwoordelikheidsin.: Hy aanvaar aanspreeklikheid vir die welstand van die Trappers (die nuwe graad 8-leerders) tydens hulle inlywingseremonie.
3
Q
5 Voorbeelde van Uiterlike konflik in die Roman
A
- Die woordewisseling tussen Greg en Eckardt in Jeffreysbaai.
- Die bakleiery tussen Greg en Eckardt in Clarens.
- Greg argumenteer met Dok Pienaar oor Eckardt se verdwyning.
- Greg argumenteer met sy pa oor sy hoë verwagtinge van hom.
- Greg en Kwanele kom nie goed oor die weg nie.
4
Q
6 Voorbeelde van Greg se innerlike konflik:
A
- Die druk wat Greg se pa op hom plaas om te presteer.
- Greg ervaar diep emosies oor sy broer se selfdood.
- ü Hy voel skuldig teenoor sy ma en Nicole omdat hy hulle afskeep.
- Hy voel ook skuldig oor sy toenemende kuberkrakery, die leuens wat hy vertel, die skynlewe wat hy leef en sy gebrek aan belangstelling in skoolaktiwiteite.
- Aan die einde kom hy voor die keuse te staan of hy Dok Pienaar aan die polisie moet uitlewer en hoe hy teenoor sy pa moet optree.
- Eckardt se sterk emosies na sy pa se dood.
5
Q
A