Ystertydperk Flashcards

1
Q

Noem die positiewe impak van ystermynbou (5)

A
  1. Mense het nie nodig gehad om aan te hou trek om voedsel te vind nie. Hulle kon eerder harde ysterimplemente gebruik om te ploeg en oeste te bewerk.
  2. Ysterimplemente het hulle in staat gestel om damme te bou en water op te gaar tydens vloede en om putte te grawe om by ondergrondse water uit te
    kom
  3. Mense kon ook sterker en meer duursame huise bou wat beskerming gebied het teen die weer en hul vyande.
  4. Mense het ysterwapens gemaak om hulself te verdedig. Die metaalpunte van die spiese was dunner en sterker as die van klip gemaak. Hulle kon die punte van spiese skerpmaak.
  5. Mense was ook in staat om ystergereedskap te ruil vir ander goedere.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die negatiewe impak van ystermynbou

A

Die negatiewe impak van mynbou-yster was minimaal omdat dit beperk was tot die klein, vlak myne. Hulk het nie plofstof en groot masjiene gehad nie. Met vuur kon hulle yster maak. Deesdae het moderne metodes om yster uit rots te kry ‘n groot negatiewe impak op die omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die mynbou proses

A

Tydens die Ystertydperk het die meeste mense nie verstaan hoe om yster uit rots te kry nie. Die myner is die “ysterdokter” genoem en die ekstraksieproses “medisyne”.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly