Alle enkel bl werk (Bv. 116 en 171) Flashcards

1
Q
  1. Wat is ‘n stelsel?
A

‘n Stelsel is ‘n groep voorwerpe of aktiwiteite wat met mekaar verbind is of verwant is aan mekaar. Hierdie voorwerpe of aktiwiteite werk saam om ‘n funksie te vervul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
  1. Noem twee voorbeelde van stelsels by die huis.
A

‘n Familiestelsel
‘n Elektriese stelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  1. Watter stelsels kan in ‘n motor gevind word?

3.

A

Stuurwielstelsel
Enjin stelsel
Elektriese stelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Noem drie stelsels in die menslike liggaam.
A

Asemhalingstelsel
Verteringstelsel
Bloedstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  1. Wat verwys die inset na in ‘n stelsel?
A

Die inset verwys na wat in ‘n stelsel ingaan. Dit kan energie, ‘n soort krag, of inligting wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Wat is die drie verskillende onderdele van ‘n stelsel?
A

Inset
Proses
Uitset

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Wat gebeur tydens die proses in ‘n stelsel?
A

Die proses verwys na wat binne-in die stelsel gebeur as resultaat van die inset. Byvoorbeeld, elektrisiteit beweeg deur die drade van die skakelaar na die gloeilamp toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Gee ‘n voorbeeld van ‘n inset in ‘n elektriese stelsel.
A

‘n Ligskakelaar wat aangeskakel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Wat is die uitset van ‘n stelsel?
A

Die uitset verwys na die resultaat of die uitkoms van die inset wat gemaak is. Byvoorbeeld, die filament in die gloeilamp word warm en produseer lig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Noem ‘n voorbeeld van ‘n stelsel in die samelewing.
A

Bankstelsel
Vervaardigingstelsel
Handelstelsel
Skoolstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Hoe het mense tydens die Ystertydperk yster uit rots onttrek?
A

Mense het vuur gebruik om yster uit rots te onttrek. Die myner is die “ysterdokter” genoem en die ekstraksieproses “medisyne”.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Noem twee positiewe impakte van Ystertydperkmynbou
A

Mense het harde ysterimplemente gebruik om te ploeg en oeste te bewerk, wat hulle in staat gestel het om nie aan te hou trek om voedsel te vind nie.
Mense kon sterker en meer duursame huise bou wat beskerming gebied het teen die weer en hul vyande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Wat verwys die Ystertydperk na?
A

Die Ystertydperk verwys na duisende jare gelede toe mense die tegnologie ontwikkel het om yster uit rots te onttrek, te smelt en tot gereedskap en wapens te verwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Hoe het ysterimplemente mense gehelp om water te bestuur?
A

Ysterimplemente het mense in staat gestel om damme te bou en water op te gaar tydens vloede, en om putte te grawe om by ondergrondse water uit te kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Wat was die voordeel van ysterwapens in vergelyking met klipwapens?
A

Die metaalpunte van die spiese was dunner en sterker as dié van klip, en mense kon die punte van spiese skerpmaak om hulself beter te verdedig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Wat was die negatiewe impak van Ystertydperkmynbou?
A

Die negatiewe impak was minimaal omdat die myne klein en vlak was, en hulle het nie plofstof en groot masjiene gebruik nie. Moderne metodes het egter ‘n groot negatiewe impak op die omgewing.

13
Q
  1. Wat het mense met ystergereedskap gedoen behalwe om dit self te gebruik?
A

Mense was in staat om ystergereedskap te ruil vir ander goedere.