Alle Sleutelwoorde Flashcards

1
Q

Omloopspoedverhouding (ratverhouding):

A

Die verhouding tussen die spoed van die dryfrat en die spoed van die gedrewe rat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Uitsetkrag:

A

Die krag wat ondervind word deur die gedrewe rat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Opratting:

A

Die uitsetspoed neem toe wanneer die gedrewe rat vinniger as die dryfrat draai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Afratting:

A

Die uitsetspoed neem af wanneer die gedrewe rat stadiger as die dryfrat draai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Omloopspoedvermenigvuldiging:

A

Die uitsetspoed word verhoog deur die ratstelsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kragvermenigvuldiging:

A

Die uitsetkrag word verhoog deur die ratstelsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tandrat:

A

‘n Skyf met tande wat al om die rand uitgesny is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tussenrat:

A

‘n Derde rat wat geplaas word tussen die dryfrat en die gedrewe rat; dit veroorsaak dat die gedrewe rat in dieselfde rigting as die dryfrat roteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Meganiese voordeel (MV):

A

Die verhouding van die uitsetkrag tot die insetkrag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Inspanningsarm:

A

Die lengte van die hefboom vanaf die steunpunt tot by die inspanning.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Lasarm:

A

Die lengte van die hefboom vanaf die steunpunt tot by die las.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Tandverhouding:

A

Die getal tande in ‘n gedrewe rat of die getal tande in die dryfrat te bepaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Buitelandse valuta:

A

Die geld van ‘n ander land.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Opheffing:

A

Oplig van ‘n gemeenskap na ‘n hoër vlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Armoede verligting:

A

Verminder die armoede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bemagtiging:

A

Om iemand die vertroue, mag of reg te gee om iets te doen.

16
Q

Oorblyfsels:

A

Wat oorbly wanneer erts verander of rotse geskei word.

17
Q

Voorraad:

A

‘n Groot hoeveelheid van iets om in die toekoms te gebruik.

18
Q

erts

A

Rots waaruit metaal verkry kan word