Bl. 136-137 Flashcards

1
Q
  1. Wat is meganiese voordeel?
A

Meganiese voordeel is ‘n aanduiding van die verhouding van die uitsetkrag tot die insetkrag in ‘n masjien. Dit help ons om te bepaal hoe effektief ‘n masjien is om ‘n taak makliker te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
  1. Wat beteken dit as die meganiese voordeel groter as een is (>1)?
A

As die meganiese voordeel groter as een is, is die taak makliker omdat die masjien die inspanning vergroot in verhouding tot die las.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  1. Wat beteken dit as die meganiese voordeel gelyk is aan een (= 1)?
A

As die meganiese voordeel gelyk is aan een, sal die gebruik van die masjien nie die taak makliker of moeiliker maak nie, omdat die inspanning net soveel soos die las is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Hoe bereken jy die meganiese voordeel van ‘n hefboom?
A

Jy bereken die meganiese voordeel deur die verhouding van die inspanningsarm tot die lasarm te bereken. Dit is die lengte van die hefboom vanaf die steunpunt tot by die inspanning gedeel deur die lengte van die hefboom vanaf die steunpunt tot by die las.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Wat is ‘n voorbeeld van ‘n hefboom met ‘n meganiese voordeel groter as een?
A

‘n Voorbeeld is ‘n hefboom waar die inspanningsarm vyf keer langer is as die lasarm. Dit beteken die meganiese voordeel is 5, wat die inspanning vyf keer vergroot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  1. Wat beteken dit as die meganiese voordeel kleiner as een is (< 1)?
A

As die meganiese voordeel kleiner as een is, het die masjien geen voordeel nie en jy sal meer inspanning nodig hê as wat die grootte van die las is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Wat is ‘n ander voordeel van ‘n masjien, selfs as die meganiese voordeel kleiner as een is?
A

Selfs as die meganiese voordeel kleiner as een is, kan die masjien ander voordele bied, soos verhoogde uitsetafstand of spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly