Woordebanke 2 Flashcards
1
Q
WEERVOORSPELLING
A
‘n Beskrywing van die weer wat n plek kan verwag
2
Q
WEERHAAN
A
Word gebruik om die windrigting te wys
3
Q
NEERSLAG
A
Die verskillende vorms van water wat uit die lug kom
4
Q
REENVAL
A
Die hoeveelheid reën wat in n gebied val
5
Q
TEMPERATUUR
A
Hoe warm of koud dit is
6
Q
OPVANGGEBIED
A
Die gebied wat deur een rivier en al sy takriviere gedek word
7
Q
RIVIERSTELSEL
A
Een hoofrivier en al sy takriviere
8
Q
MONDING
A
Die plek waar n rivier in die see vloei
9
Q
OORSPRONG
A
Die plek waar n rivier begin
10
Q
TAKRIVIER
A
n Kleiner rivier wat in n groter rivier invloei
11
Q
KUSVLAKTE
A
n Plat gebied naby die kus
12
Q
PLATO
A
Groot plat grondgebied, taamlik hoog bo seevlak
13
Q
PLATORAND
A
Steil land aan die rand van n plato
14
Q
REENMETER
A
Word gebruik om reënval te meet