Eenheid 3: 'n Fisiese kaart van Afrika Flashcards
Wat toon ‘n Fisiese kaart aan?
Goed met die natuur te doen soos riviere, berge en mere
‘n Fisiese kaart dui ook wat aand?
Hoe hoog die land is
Hoe meet ons hoogte bo seevlak?
In meter
Wat is die seevlak?
Dit is die plek waar die land en see bymekaarkom
Wat gebruik ons om hoogte op ‘n fisiese kaart aan te dui?
Kleure en syfers
Wat vorm wanneer ‘n rivier oor ‘n steil afdraend vloei?
‘n Waterval
Soms vloei riviere in?
Mere
Wat is ‘n meer?
Dis ‘n groot oppervlakte vars water
Hoeveel groot mere het Afrika?
Drie
Wat is die name van die drie mere in Afrika?
Victoria meer, Malawi meer, Tanganjika meer
Noem drie watervalle in Afrika
Victoria waterval, Augrabiese waterval & Maletsunyane waterval
Wat is ‘n woestyn?
Dis ‘n gebied wat baie min reën kry
Wat is die name van die twee groot woestyne in Afrika?
Sahara woestyn, Namib woestyn