Werkende Vrou Flashcards
Wie het die vrou gegroet?
Haar gesin
Haar huis
Die voëls in die lug
Die son
Hoekom groet sy hierdie dinge?
Sy gaan werk toe
Watter tyd het sy wakker?
Vroeg
Sy is wakker voor die son opkom
Wat doen die vrou met haar kindjie?
Troos hom
Hoekom moet sy haar kind troos?
Hy is hartseer omdat die ma weggaan
Hoe oud is haar seun?
Hy is nog klein
Hoe weet ons hy is nog klein?
“Mammie” taal gepas vir klein kinders
Mis nog sy ma
Hoekom is “nou-nou” ironies?
Sy sê sy sal nou-nou weer kom, maar jare het verby gegaan toe sy gewerk het
Hoekom is “my” herhaal?
Beklemtoon wat vir haar belangrik is
Beklemtoon die belangrijke goed wat sy gemis het
Met wat het die vrou met haarself vergelyk?
Ń mynwerker
Hoekom het sy haarself met ń mynwerker vergelyk?
Hulle nie die son sien nie Hulle pak toebroodjies Werk skofte Sy ry in ń hysbak skag Hy werk in ń skag
Waar het die vrou rerig gewerk?
In ń gebou
Hoekom weet ons van die progressie van tyd?
“En toe”
Die swaels het gemigreer
Waar sien ons die wending?
“En toe”
Wat sien die vrou as sy by die huis weer kom?
Haar kind is volwasse
Haar man is oud
Swaels het gemigreer