Pynappel Op Pizza Flashcards
Wie is die karakters?
Tiaan Tiaan se ma Suzanne Riami Richard
Hoekom het Tiaan uit gestap?
Hy wil nie sy ma se bokommerde oë sien nie
Wat gebeur by due sekuriteitshek?
Tiaan sukkel met die slot
Hoekom is Tiaan se woede weg?
Die hek het hom ophou
Waar gaan Tian? Hoekom?
Hy gaan na Suzanne se huis. Hy wil haar Natuurwetenskap boek leen.
Wat is in Tiaan se skoolbroeke?
ń Stuk papier met Suzanne se adres.
Hoe laat het Suzanne Tiaan kan na haar huis toe stap gesê?
Enige tyd vanmiddag of môre
Waar bly Suzanne?
Welgelegenstraat 105
Wat sien Tiaan toe hy die papier omdraai?
ń Kaart met pyltjies en straatname
Hoe lank is Tiaan by sy nuwe skool?
Vier dae
Hoekom haat Tiaan sy nuwe skool?
Hy dink die kinders is weird
Hoe lyk Suzanne by die skool?
Ligte hare in ń vlegsel
Bril
Netjes en presies
Vrek slim
Hoe lyk Suzanne se huis?
Dis die grootste huis in sy straat.
Dit het ń groot voorhek met ń klokkie.
Daar is ń tuinpaadje wat kronkel
ń Groot voordeur
Hoe lyk Suzanne by die huis?
Lang blond hare Groot blou oë Pink toonnaels Kaal voete Groot oorbelle
Hoe lyk Riami by die skool?
Vreeslike kort hare
Hoe lyk Suzanne se kamer?
Deurmekaar. Soos sy het weke laas opgeruim
Wat sê Suzanne oor haar kamer?
Sy sê dat haar pa is bezig om ń nuwe boerak vir haar op te sit.
Watter CD het Tiaan en Suzanne luister?
The Four Seasons van Joshua Bell
Waarvan het Suzanne die CD?
Dit was ń present van haar tannie van New York
Waar is eintlik Suzanne se musiek?
Op haar MP3