Kaalvuis Teen Tonne Rots Flashcards
What is the meaning of kaalvuis teen tonne rots?
Bare fists against tons of rocks
Who is the main character in this story?
Richard Simelane
Where does Richard work?
1 500 metres beneath Johannesburg in the City Deep goudmyn
When does Richard go to work?
Early in the morning
Why is it dangerous work?
He has already lost a lot of friends in mine accidents
When was the rockslide?
17 December 1952
It was a Wednesday
Which shaft did the rockslide happen in?
Shaft 1
What happened during the rockslide?
The dak (ceiling) and the walls caved in like a house of cards
What was it like after the rockslide?
The lights were dead
His friend’s headlamp glowed dimly
It was quiet
What were the injuries after the rockslide?
Richard had bruises
His friend had an injured foot
His manager and three other people were buried under the rocks (dead)
20 out of 24 people lived
How were Richard and his friends trapped?
With no food A tiny bit of water Tonnes of rocks blocking the exit The tunnel had collapsed behind them Cut off from the rest of the world
How did Richard react to the rockslide?
He did not lose hope He took control He collected the headlamps He told no one to talk He only put one light on at a time
Who helped the injured?
Richard
Fernando Zunguza
What was Richard’s plan?
He was small and skinny, so he decided to dig out a tunnel and pass the stones back to Fernando
Why didn’t people think his plan would work?
They thought the rocks would tumble if he fiddled
They thought it would take too long
When did the lamps batteries run out?
Six hours later
What was Richard thinking of in the small tunnel?
His wife
His mother
His childhood
What was Richard’s childhood like?
He ran barefoot in the fields
He looked after cattle
How many hours did the rescue party try and dig?
20
Why was Richard thinking of his childhood?
He wanted to remember a place of safety
It is very different to what he is doing
When did Richard reach the end?
Just before he passed out
Why didn’t Richard cry out?
His throat was too dry
How many people made it through the hole?
Four
What happened after thirty hours?
Their families hadn’t heard what was going on
The first rescue team took a break
A second team took over
What did Richard do after he was saved?
He went back to help the rescue team
What did Richard receive?
The Victoria Cross of bravery
What did Richard achieve?
He crawled for 100m and dug out a tunnel with his bare hands
What is the theme of the story?
A humble man has shown much bravery and perseverance when he saved his fellow humans
Wire is Richard Simelane?
Ń mynwerker
Waar verdien Richard sy brood?
City Deep goudmyn
Waar is die City Deep goudmyn?
1500 meter onder Johannesburg
Hoe lyk Johannesburg?
Dit het wolkekrabbers
Watter tyd gaan Richard na werk toe?
Vroeg in die oggend
Werk Richard alleen?
Nee
Waarvan kom die lig in die myn?
Die mynwerkers se koplampe
Watter tipe werk doen Richard en sy vriende?
Gevaarlike werk
Is Richard bang van sy werk?
Nee, hy is al gewoond daaraan
Wat probeer Richard nie aan te dink nie?
Alles wat verkeerd kan gebeur
Hoekom probeer Richard nie aan dit te dink nie?
Hy het ń paar vriende in die myn verloor
Hoe het hy sy vriende verloor?
Hulle het in mynongelukke gesterf
Wat doen Richard met sy vrou?
Stel haar gerus dat hy elke dag huis toe sal kom
Wanneer was die mynongeluk?
17 Desember 1952
Watter dag was die mynongeluk?
Ń Woensdag
Watter vakansie was naby die mynongeluk?
Die ongeluk was kort voor Kersfees
Met wie het Richard op die 17 Desember gestap?
Sy skofbaas en twee en twintig ander mense
In watter tonnel het Richard gestap?
Die Nommer 1 skag
Waar was die mens deur die ongeluk?
In ń lang ry
Hoe het die mense geweet dat daar ń rotsstorting was?
Daar was ń gerammel en ń geweldige slag
Wat het as die rotstorting gebeur?
Die dak en die mure van die tonnel tuimel ineen
Hoe klink die tonnel na die rotsstorting?
Die was so stil dat Richard sy hart kon hoor klop
Wat het gebeur na Richard se lyf?
Hy het net ń paar kneusplekke
Hoe is Richard se koplamp?
Dit is dood
Hoekom kan Richard sien?
Sy vriend se koplamp skyn
Wat het gebeur na sy vriend se voet?
Dit was beseerde
Wat gee Richard vir sy vriend?
Ń slukkie water
Wat doen Richard na die rotsstorting?
Hy wou na die ander mense vind
Hoekom soebat sy vriend met die seer voet?
Hy wil nie alleen word nie
Hoekom stem sy vriend in?
Richard sê hulle sal nou-nou by die huis gaan
Wie het Richard gevind?
Agttien van sy vriende
Waar is die skofbaas en die ander drie mense?
Hulle het onder die rotse begrawe en gesterf
Hoekom kan die mense die uitgaan nie?
Daar is tonne rots wat die uitgang versper
Hoekom gaan hulle nie voor?
Die rotse het ook daar ingeval
Wat het die mense?
Net ń bietjie water en nie kos nie
Waaroor is die mense bekommerd?
Hulle dink hulle sal nooit gevind word nie. Hulle dink daar ń ander rotsstorting op pad is.
Wie het hoop?
Richard
Wat sê Richard na die ander mense?
Hulle moet nie praat nie
Hoekom moet hulle nie praat nie?
Daar is min suurstof
Wat doen Richard met die koplampe?
Hy maak hulle bymekaar
Wie beraam planne met Richard?
Fernando Zunguza
Wat doen hulle as beraam hulle planne?
Die beseerdes help
Wat is Richard seker van?
Ń reddingspan soek hulle
Wat besef Richard?
hy moet iets self doen
Wat besluit Richard om te doen?
Ń tonnel deur die rotse te grawe
Hoekom is Richard perfek vir ń tonnel te grou?
Hy is skraal
Hy is kort
Wat doen Fernando vir Richard?
Richard gee die klippe aan hom
Wat dink die ander mense aan Richard en Fernando se plan?
Hulle dink hulle moet nie met die rotse peuter nie
Hulle dink die plan sal nie werk nie
Hoekom dink die mense hulle moenie die rotse peuter nie?
Hulle dink die res sal val
Hoekom dink hulle die plan sal nie werk nie?
Hulle dink daar is te min suurstof
Wat doen die tonnel uitgrawe na Richard?
Hy bloei en sweet
Wat doen Richard wanneer die koplamp gaan dood?
Hy het die ander man s’n gebruik
Wanneer het die laste koplamp gaan dood?
Na ses ure
Hoe lyk Richard se tonnel?
Dit is so nou dat hy kan nie omdraai nie
Hoe lank tot die reddingspan moedeloos word?
Twintig ure
Wat dink Richard aan as hy grou?
Aan sy ma
Aan sy vrou
Aan sy kinderjare
Wat doen Richard waar hy grootgeword het?
Kaalvoet beeste oppas
Hardloop in die veld
Wanneer kom die tweede reddingspan?
Dertig uur later
Hoekom kom die tweede reddingspan?
Die eerste span is uitgeput en hulle moet rus
Wat doen die mynwerkers se familie en vriende?
Wag op nuus
Wat doen Richard aan Fernando?
Skop hom as hy vir hom rotse aangee
Hoekom moet Richard Fernando skop?
Fernando is half-bewusteloos
Hoe weet Richard hulle is deur?
Koel vars lug kom deur die tonnel
Wat wil Richard doen?
Roep
Hoekom kan Richard nie roep nie?
Sy keel is geswel
Hoekom is sy keel geswel?
Van die dors
Hoeveel mynwerkers was in Richard se tonnel?
Richard
Fernando
Twee ander mynwerkers
Wanneer kan hulle deurkruip?
As Richard die opening groter maak
Wat dink die reddingspan?
Richard en sy vriende is spoke
Wat gee die reddingspan na Richard en sy vriende?
Kos
Mediese behandeling
Wat doen Richard en Fernando na die kos en die verbinding van hulle hande?
Hulle gaan weer in die myn
Hoekom gaan hulle weer in die myn?
Om die pad na die reddingspan te wys
Wat het Richard ontvang?
Die Victoria-kruis
Wat is die Victoria-kruis?
Ń medalje
Hoekom ontvang Richard die Victoria-kruis?
Vir dapperheid
Hy het 18 mense se lewe gered
Wie gee Richard die Victoria-kruis vir dapperheid?
Die Kamer van Mynwese