Taylor Swift Flashcards
1
Q
Wat is die titel van hierdie gedig?
A
Taylor Swift
2
Q
Wie is die skrywer van die gedig?
A
Kobus Grobler
3
Q
Wie is die gedig opgedra?
A
Liesbet
4
Q
Wat is die strukture van die gedig?
A
Vier strofes
25 versreëls
5
Q
Wat is die Rymskema van die gedig?
A
Vryevers
6
Q
Wat is die team van die gedig?
A
Melancholie
Sterf
Verlies
7
Q
Hoekom is die woorde weer, alleen, snik, huil, grens alleenplaasing?
A
Dis vir beklemtoon
8
Q
Wat het die meisie “heeldag lank” gedoen?
A
Sy was by die skool
9
Q
Wie is by die meisie by pouses?
A
Niemand, sy was alleen