Antjie Somers Flashcards
Wie is die karakters?
Andries Somers Andries se suster Visserboot bemanning Die vroue op die Wynplaas Die vroue op die Koringplaas
Waar werk Andries Somers?
Op ń vissersboot
Hoe lyk Andries?
Groot en sterk
Hoe werk Andries?
Hard. Hy was ń Staatmaker. Hy sal sy eie lewe gevaar gestel om iemand uit die stormsee te red.
Wat doen Andries agter werk?
Hy het homself met ander ekstra take besig gehou
Hoe lyk Andries se huis?
Dis ń klein huis by die strand. Hy het dit met sy suster gedeel.
Hoekom het die ander vissermanne Andries skoorgesoek?
Hulle is jaloers
Hoekom is hulle jaloers?
Andries is altyd deur die skipper geprys is
Hoekom het Nadries met die paar vissermanne geveg?
Een het sy skouer Beetkry en die ander het hom met die vuis bydam
Wat het gebeur met die vissermanne?
Een het sy kop teen ń klip geklap het en het gesterf.
Wat doen Andries agter die moord?
Hy het een van sy suster se rokke opgedra en sy sy suster se kopdoek. Hy het ń paar besittings in ń kombers gerol en dan het hy op die vlug te slaan
Waar bly Andries agter hy laat spaander?
In die berge
Hoe bly Andries in die berge?
Hy van verplante en klein diertjies leef.
Waar werk Andries agter die moord?
Op ń Wynplaas
Wat is Andries se nuwe naam?
Antjie Somers