Wenners (Dans, Musiek, Drama) Flashcards
Wie se treffer “Pata pata” het in 1967 op die treffersparade in die VSA verskyn ?
Miriam Makeba
Waar het die Seties sy oorsprong gehad?
Skotte
Wat is die Oscars?
Elke jaar vereer die filmbedryf in die Verenigde State kunstenaars in die filmbedryf vir uitstekende filmprestasies met beeldjies wat Oscars genoem word.
Gee ‘n definisie vir Tradisionele dans
Hierdie danse is eie aan kultuurgroepe, het ‘n spesifieke betekenis en word by spesifieke kultuurfeeste uitgevoer
Wat is die naam van Miriam Makeba se treffer wat in 1969 op die treffersparade in die VSA verskyn het?
The Click Song
Wat is die naam van Miriam Makeba se treffer wat in 1967 op die treffersparade in die VSA verskyn het?
Pata pata
Wie het in 1967 saam met Paul Simon opgetree tydens sy “Graceland” toer?
Ladysmith Black Mambazo
Wie is die? Sy sing opera

Mimi Coertse
Waarvoor het Ladysmith Black Mambazo ‘n Grammy gewen?
Shaka Zulu
Wat het Ladysmith Black Mambazo gewen vir Shaka Zulu?
‘n Grammy
Wat is ‘n Seties
‘n Sosiale dans van Skotse oorsprong
Noem 4 eienskappe van die Pata-pata
- ) Dis ‘n sosiale dans
- ) Het in die townships van Suid-Afrika ontstaan
- ) Kan deur pare gedoen word
- ) Kan in ‘n kring gedoen word
Waar of Vals
“Mbube” –> “Wimoweh” –> “The lion sleeps tonight”
Waar
Wie het “The Lion Sleeps Tonight” geskryf?
Solomon Linda
Wie is Mimi Coertse?
‘n Operaster
Noem 4 plaaslike kunstenaars wat in die buiteland bekendheid verwerf het
- ) Mimi coertse
- ) David Kramer
- ) Miriam Makeba
- ) Ladysmith Black Mambazo
‘n Komedie is ‘n vrolike en opgewekte ____________
‘n Komedie is ‘n vrolike en opgewekte toneelstuk
Gee ‘n ander naam vir Tradisionele danse
Kulturele danse
Wie is in 2001 as Suid-Afrika se vrou van die jaar aangewys?
Miriam Makeba
Noem ‘n paar liedjies wat al Oscars gewen het
- ) “My heart will go on” - The Titanic
- ) “Can you feel the love tonight” - The Lion King
- ) Ünder the sea” - The Little Mermaid
- ) “Beauty and the Beast”- Beauty and the Beast
- ) “If I don’t have you” - Monsters Inc.
- ) “I’ve got a friend in you” - Toy Story
‘n Tragedie is ‘n ernstige en hartseer ___________
‘n Tragedie is ‘n ernstige en hartseer toneelstuk
Wat is die Pata-pata
‘n Sosiale dans wat in die townships van Suid-Afrika ontstaan het. Dit kan deur pare of in ‘n kring gedoen word.
Wie is die? Hy dra rooi skoene

David Kramer
Wanneer is Solomon Linda oorlede
1962




