Handige afvalmateriaal (Visuele Kuns) Flashcards
Wat is die probleem met kleurmiddels waarmee jy klere kleur?
Dit vlek alles redelik maklik
Hoe skep mens nuwe kleure met oliepastelle?
Deur kleure oormekaar te gebruik
Waarvoor word Rubberrollers en Spons gebruik?
Om drukwerk te doen
‘n Baie ____ kwas (no 0 of 1) word vir afronding aangewend
‘n Baie dun kwas (no 0 of 1) word vir afronding aangewend
No 10, 12, 14, 16 kwaste is _______ dikte kwaste
No 10, 12, 14, 16 kwaste is medium dikte kwaste
Hoe kan alle kleure met Tempera verf gemeng word?
Met jou primêre kleure en swart en wit kan alle kleure gemeng word
Noem 4 soorte gom
- ) Muurpapiergom
- ) Houtgom
- ) Bostik
- ) Pritt
Watter natuurlike produkte word vir drukwerk gebruik?
- ) Vere
- ) Boombas
- ) Blare
- ) Stokkies
- ) Vrugte
- ) Groentes
Noem 5 verskillende kunsmateriale
- ) Papier 10.) Skêre
- ) Potlode 11.) Maskeerband
- ) Vetkryt 12.) Rubberrollers en Spons
- ) Oliepastelle 13.) Natuurlike Produkte
- ) Bordkryt 14.) Handige Afvalmateriaal
- ) Kleurmiddels waarmee jy klere kleur
- ) Tempera verf
- ) Verfkwaste
- ) Gom
‘n Baie dun kwas (no 0 of 1) word vir _______ aangewend
‘n Baie dun kwas (no 0 of 1) word vir afronding aangewend
Waar of Vals
HB en 2H is kunspotlode
Vals
Wat moet mens doen om bordkryt se kleure helderder te kry?
Doop die bordkryt in water
Wat gebeur wanneer jy bordkryt in suikerwater doop?
Die kleure word meer intens (helderder)
Noem 10 voorbeelde van handige afvalmateriaal
- ) krale
- ) skroewe
- ) papierborde
- ) raffia
- ) eierdoppe
- ) foelie
- ) toiletpapierrolle
- ) leerstukkies
- ) proppies
- ) pasta
Noem al die kuns- of tekenpotlode
12B, 11B, 10B, 9B, 8B, 7B, 6B, 5B, 4B, 3B, 2B, B