Vredeslied (Musiek) Flashcards
Noem die plekke op aarde waarna daar in Die Stem verwys word
- ) Kranse
- ) Hemel
- ) Gebergtes
- ) See
Wie het die melodie van “Die Stem van Suid-Afrika” geskryf?
I.L De Villiers
“Nkosi sikelel, iAfrika” is in ongeveer ____ geskryf
“Nkosi sikelel”, iAfrika is in ongeveer 1897 geskryf
___ ______ is in 1918 geskryf
Die Stem is in 1918 geskryf
Wie het die woorde van “Die Stem van Suid-Afrika” geskryf?
C.J. Langenhoven
_____________ is in ongeveer 1897 geskryf
“Nkosi sikelel, iAfrika” is in ongeveer 1897 geskryf
Gee die naam van ‘n vredeslied
“Nkosi sikelel iAfrika”
Wie is die skrywer van “Nkosi silelel, iAfrika”?
Enoch Sontoga
Die skrywer van ___ _______ is C.J. Langenhoven
Die skrywer van Die Stem is C.J. Langenhoven
Hoekom het Enoch Sontoga “Nkosi sikelel, iAfrika”geskryf?
Ter ere van ‘n Metodiste-sendeling wat die gemeeenskap van Klipspruit besoek het
Die Stem is in ______ geskryf
Die Stem is in 1918 geskryf
_____________ is die enigste land ter wêreld wat met 5 tale in sy Volkslied kan spog
Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld wat met 5 tale in sy Volkslied kan spog
Vertaal hierdie lirieke van die volkslied in Afrikaans
In watter 2 tale is “Die Stem van Suid-Afrika” gesing?
- ) Afrikaans
- ) Engels
Rangskik die volgende tale van die Volkslied in die volgorde waarin dit in die lied voorkom
Engels
Sotho
Zoeloe
Xhosa
Afrikaans
- ) Xhosa
- ) Zoeloe
- ) Sotho
- ) Afrikaans
- ) Engels