Water Flashcards

1
Q

Waarom is water ‘n basiese behoefte?

A

Ons kan nie sonder water leef nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die bron van alle water?

A

Reën

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom is SA ‘n droë land?

A

Baie dele van die land kry baie min reën.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 dinge waarvoor boere water nodig het.

A

Lande besproei
Vir diere om te drink
Om vrugtebome nat te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem 5 ander gebruike van water

A
Kook, koffie, tee
Bad, stort, swem
Toilet spoel
Drink water
Ontspanning soos vis ang en water sporte
Tuin nat maak
Troeteldiere
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 3 maniere om water te bespaar.

A
Maak druppende krane reg.
Maak stukkende tuinslang reg.
Moenie krane oop los nie.
Stort eerder as bad
Maak tuine vroeg soggens of laat middag nat
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe kan jy water suiwer?

A

Kook dit vir 15 minute

Gooi 1 teelepel nleikmiddel in 25liter water en laat vir 2 uur staan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter dodelike siekte kan jy kry van besoedelde water?

A

Cholera

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom kan rivier water besoedel wees, onveilig om te drink?

A

Hoër op in die rivier gebeur dalk dinge soos mense wat bad in die rivier of klere was.
Baie mense gebruik die walle van die rivier as toilet. As dit reën dan spoel die ontlasting in die rivier in.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter minder ernstige siekte kan jy van besoedelde water kry?

A

Diarree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is kraan water

A

Skoon Water wat van opgaardamme en boorgate deur pype na huise toe loop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly