Veiligheidsmaatreëls Flashcards
Noem 3 groepe produkte wat giftig kan wees vir mense.
Skoonmaakmiddels
Insekdoders
Medisyne
Waarom sal kinders aan produkte proe?
Hulle is nuuskierig
Dink pille is lekkers
Dink dis koeldrank
Hoeveel mense sterf jaarliks aan brandwonde?
4000-5000
Waardeur word hierdie sterftes hoofsaaklik veroorsaak?
Paraffien stofies
Waarom versprei ‘n vuur in ‘n plakkerskamp so vinnig?
Huisies is naby aan mekaar
Huisies is gebou van materiaal wat maklik brand
Noem 3 wenke om brandwonde te voorkom
Kinders moet nie aan warm oond deur of plaat kan raak nie
Sit warm potte ver agter op die stoof
Moenie kinders allen los in vertrek met brandende kers of sigaret, of vuur of warm strykyster.
Kinders moenie met vuurhoutjies of aanstekers speel nie.
Wat is ‘n kinder bestande houer?
Dit is ‘n houer wat kinders nie maklik kan oop maak nie
Jy moet die desel druk en draai of draai totdat die pyl in die merk ooreenstem om oop te maak.
Wat moet jy doen indien iemand gevaarlike huishoudelike middels drink?
Bel die gifblitslyn, 13 11 26
0800333444
Wat moet jy doen in die geval van ‘n brand?
Bel die noodnommer 10111 en vra vir die brandweer.