Middelmisbruik Flashcards
Wat is middelmisbruik?
Wanneer iemand ‘n middel so gebruik dat dit sleg is vir hul gesondheid.
Wat is angs?
Die gevoel van erge bekommernis of vrees
Wat is depressie?
‘n mediese toestand wat maak dat jy heeltyd ongelukkig en bekommerd voel en nie normale lewe kan lei nie.
Wat is wettige middels.
Middels wat jy in winkels kan koop.
Wat is die gevolge van alkohol misbruik?
Liggaam en verstand aantas na langdurige gebruik Geheuverlies Angs Depressie Onvermoë om te konsentreer Gedragsverandering Swak koördinasie Doen gevaarlike ding Hoë bloeddruk - hartaanval of beroerte Lewer kanker en lewer skad Verswakte bene
Wat is een van die skadelikste gevolge van alkohol misbruik?
Verander mense se gedrag,
Maak sommige mense geweldadig
Wie kan gesinne help waar drank misbruik is?
SANRA
AA
Hoekom is tabak skadelik vir mense?
Dit bevat sekere gifstowwe
Wat is die uitwerking, gevolge van rook?
Longkanker
Kanker van stembande en slukderm
Emfiseem
Verstopte bloedvate wat beroertes en hartaanvalle veroorsaak
Wat is ‘n passiewe roker?
Iemand wat nie rook nie maar ander se rook inasem
Byvoorbeeld kinders wie se ouers rook
Wat is oor-die-toonbank-medisyne?
Medisyne wat in supermarkte en apteke sonder voorskrif gekoop kan word.
Byvoorbeeld hoofpyn pille, hoesmedisyne en dieetpille
Wat kan gebeur as jy te veel pynpille drink?
Niere beskadig
Wat doen hoesmedisyne aan jou?
Maak jou slaperig
Wat doen dieetpille aan jou?
Hou jou wakker.
Gedrag verander
Angstig en bekommerdKan nie ontspan nie
Wat kan gebeur as medisyne in groot hoeveelhede ingeneem word?
Tot dood lei