Omgewingsgesondheidsprobleme Flashcards
Wat is TB
Tuberkulose is ‘n siekte wat ‘n mens se longe aantas.
Waardeur word TB veroorsaak.
‘N kiem in die lug
Hoe versprei die kieme
Wanneer die siek persoon hoes, nies of spoeg versprei hul die kiem in klein druppeltjies, ander mense asem dan die kiem in.
Noem 3 simptome van TB
Slegte hoes vir meer as maand Hoes bloed Moeilik asem haal Borspyn Swak eetlus Gewigsverlies Voortdurend moeg Nagsweet
Waarmee word TB behandel en vir hoelank?
Antibiotika vir minstens 6 maande
Wat veroorsaak diarree?
Parasiete of kieme wat in die spysverteringskanaal beland
Noem 3 maniere om diarree te voorkom
Drink slegs skoon water
Was jou hande met seep en water na toilet gebruik
Was vrugte en groente voor jy dit eet
Wat is die simptome van diarree?
Maagkrampe, loperige ontlasting
Hoe word diarree behandel?
Mengsel van 1liter gekookte water + 1 teelepel sout + 8 teelepels suiker en drink klein slukkies heeltyd
Moenie melkprodukte
Moenie vrugtesap drink nie
Eet gaar rys, piesang, geskilde appel, en droë roosterbrood
Hoeveel mense in Afrika sterf jaarliks aan malaria?
Meer as een miljoen
Wat is die oorsaak van malaria?
Parasiet wat deur muskiete oorgedra word
Noem 4 simptome van malaria
Hoofpyn Naarheid Koors Braking Lyfpyn
Hoe word malaria behandel?
Medisyne wat die parasiet dood maak
Wat is die goeie nuus oor malaria?
Entstof is ontwikkel en word getoets
Hoekom is baie mense baie negatief oor vigs?
As gevolg van die stigma daar rondom