Vorme Van Eienaarskap definisies Flashcards
Alleenhandelaar
Ń besigheid wat net deur een persoon besit word, wat dit gewoonlik ook bestuur
Vennootskap
Ń besigheid wat deur twee of meer mense as vennote besit wors, nog steeds in hul persoonlike hoedanighede
Regspersoon
Ń besigheid wat regsbevoegdheidb het, met ander woorde dit is by die staat geregistreer; dit word toegelaat om kontrakte te sluit en kan gedagvaar word
Beslote korporasie(BK)
Ń besigheid wat deur 1-10 mense besit kan word en is ń regspersoon
Privaat maatskapy
Ń besigheid wat een of meer andeelhouers kan he en is ń regspersoon
Openbare maatskapy
Ń besigheid wat ń minimum van een eienaar het en ń maksimum wat gelyk is aan die totale hoeveelheid andele wat die maatskapy uitreik en is ń regspersoon
Natuurlike persoon
Ń werklike mens, nie ń maatskapy of BK nie
Onbeperkte aanspreeklikheid
Die vennote se persoonlike bates kan weggeneem wors as betaling vir enige skuld van die besigheid
Beperkte aanspreeklikheid
Die besigheid is aanspreeklik vir sy eie skuld en die eienaars (aandeelhouers, lede, ens) kan nie gedagvaar word om die skuld te betaal nie
CIPC
Die kommsie vir Maatskapye en Intellektuele Eiendom
Effektebeurs
Ń plek waar aandele in ń openbare maatskapy gekoop en verkoop word; in Suid-Afrika is dit die JSE of Johannesburg Effektebeurs
Prospectus
Ń dokument wat inligting gee oor ń maatskapy se aandele voor hulle te koop aangebied word
Dividente
Ń bedrag van die winste wat ń maatskappy aan aandeelhouers betaal