Vorme Van Eienaarskap Flashcards
Noem die verskillende vormes van eienaarskap
Alleenhandelaar/ Alleeneienaar Vennootskap Beslote Korporasie (BK) Privaat Maatskappy Openbare maatskappy Natuurlike Persoon
Noem ń paar eienskappe van ń alleenhandelaar
Word soms eenmansaak genoem
Volle beheer oor onderneming
Hou al wins wat hulle verdien
Gaan nie hoë kostes aan om hulle onderneming te begin nie
Maklik om hul ondernemings te begin
Betaal persoonlike belasting op hul onderneming se wins
Hulle onderneming het nie kontinuiteit
Hoekom is die ń goeie ding om ń vennoot te kry
Meer kapitaal in die besigheid inbring
Meer vaardighede in die besigheid inbring
Die finansiële en werks verantwoordelikhede
Noem die twee soorte vennotej
Algemene vennote wie betrokke is by die onderneming se bestuur
Beperkte vennote wat beleggings in die onderneming kan maak, maar nie betrokke is by die onderneming