Begrotings opsomming Flashcards
Wat doen die Nasionale Regering
Sit uiteen hoeveel geld ń regering gekry get en hoeveel in ń jaar bestee is
Wat doen die nasionale tesourie
Beatuur SA se nasionale regering se finansies
Wat doen die minister van finansies
Besluit hoe die geld wat die Suid-Afrikaanse regering aan belastings , heffings en skuld invorder, bestee moet word
Wat is die twee vorme van belasting om inkomste te genereer
Direkte en Indirekte
Die twee hoofvorme van direkte belasting
Inkomstebelasting
Maatskappybelasting
Noem 3 verskillende vorms van indirekte belasting
BTW
Sondebelasting
Invoerbelasting
Die regering verdien ook geld uit…
Eiendomme wat verhuur word en rente op beleggings
Omdat die regering die meeste van sy geld uit wat kry wil die regering watter 2 dienste aanmoedig
Geld uit belastings op arbeidsmag kry en werkgeleenthede en ekonomiese groei aanmoedig
Wat is Maatskaplike toelaes
Is bedrae geld wat die regering aan arm mense en ou mense gee
Die regering probeer nou om foute van die verlede reg te stel deur meer bestee aan
Maatskaplike toelaes
Gratis onderwys vir armes
Gratis primêre gesondheidsorg vir die armes
Gratis water en elektrisieteit vir die armes
Hoe verdien die regering hulle inkomste
Rente op beleggings Skuld Kostes Verkoop van bates van die regering Huur Verkoop van goedere en dienste deur die staat geprosuseer