Nasionale Begroting Definisies Flashcards
1
Q
Belasting
A
Die bedrae geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere en dienste
2
Q
Heffings
A
Die pryse van goedere en dienste
3
Q
Skuld
A
Die koste om geld te leen
4
Q
Direkte belasting
A
Belasting wat mense direk aan die regering betaal bv Inkomstebelasting
5
Q
LBS
A
Lopende betaalstelsel: ń stelsel om inkomstebelasting te betaal; waar die werkgewer geld van jou lone aftrek en aan die regering oorbetaal
6
Q
Indirekte belasting
A
Belasting wat die mense indirek aan die regering betaal bv via ń besigheid of diensverskaffer
7
Q
Rente
A
Geld wat verdien word deur geld aan ander te leen
8
Q
Belegging
A
Die gebruik van geld om meer geld te maak
9
Q
Maatskaplike toelaes
A
Bedrae geld wat aan die regering aan arm mense en ou mense gee