Die Regering Definisies Flashcards
1
Q
Regering
A
Ń groep mense wat beleide opstel en wette maak om te beheer hoe ń land funksioneee
2
Q
Demokrasie
A
Ń stelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die Parlament wil hêd
3
Q
Die staat
A
Ń georganiseerde gemeenskap wat deur die regering beheer word
4
Q
Wetgewend
A
Beskryf ń liggaam wat die mag het om wette te maak
5
Q
Uitvoerend
A
Beskryf ń liggaam wat die mag het om seker te maak dat reg geskied
6
Q
Regterlik
A
Beskryf ń liggaam wat die mag het om seker te maak dat reg geskied
7
Q
Munisipaliteit
A
Ń distrik, dorp of stad met ń plaaslike regering