Vorme van Betaling Flashcards

1
Q

Elektroniese fondsoordragte EFT

A

Dis geld wat van een rekening tot n ander rekening betaal word sonder dat daar eenage papier geld betrokke is.

VOORDELE:
×Papierloos alle transaksies is elektronies.
×Laer administratiewe koste
×Veiliger aangesien mens nie baie kontant hoef te dra nie.

NADELE:
×Korrekte bankbesonderhede van die beginstigde moet gebruik word
×Bankoste kan duur wees.
×Kuberkrakers kan toegang tot jou rekening kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Telegrafiese oordragte (Swift- oorplasin)

A

Vind plaas waneer n persoon aan n bank toestemming gew dat n spesifieke bedrag geld uit sy rekening na n oorsee se rekening oorgedra word.

SWIFT-Society for Worldwide interbank financial Telecommunication

VOORDELE
×Fond kan enige plek ter wereld oorgeplaas word.
×Fondse is beskikbaar in doe geld eenheid van bestemming.
×Transaksie is veilig en betroubaar.

NADELE
×Bankkoste kan hoog wees
×Korrekte bankbesonderhede van die begunstigde moet gebruik word.
×Kuberkrakers kan toegang tot jou rekening kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bank ontrekkings

A

n Bankontrekkings is n tjek wat deur een bank getrek word en n ander bank magtig om betaling te maak aan die persoon wat op die tjek genoem word.

VOORDELE:
×Word in die mees lande aanvaar
×Gerieflik as jy nie toegang tot internet het nie.
×Goedkoper as EFT.
×Dit kan gekeer word as dit weg raak of gesteel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly