BESKIKBARE BEGROTING Flashcards

1
Q

WAT BETEKEN N TOERISBEGROTING?

A

N TOERISBEGROTING WORD BEREKEN OP GROND VAN DIE KOSTE VAN DIE VERSKILLENDE KOMPONENTE.HIERDIE KOSTE SAL AFHANG VAN HOEVEEL GELD DIE TOERIS HET.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

WAT SLUIT DIT IN?

A

1.VERVOER , INSLUITENDE PENDELDIENSTE.
2.VERBLYF,INSLUITENDE AANVALLINGS SOOS N ENKELTOESLAG.
3.MAALTYE INGESLUIT IN DIE TOER.
4.BESOEK AAN BESIENWOORDIGEHEDE INSLUITEND TOEGANG FOOI PERMITTE EN OPSIONELE EKSTRA SOOS N WILD BESIGTIGINGSRIT IN DIE NAG.
5.BYKOMENDE KOSTE INSLUITEND LUGHAWEBE;ASTING DIENSFOOI VERGOEDING BETALING AAN N TOERGIDS BUSBESTUURDER OF TALK INDIEN NODIG EN REIS VERSEKERING.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

BYKOMENDE FAKTORE WAT IN AG GENEEM MOET WORD MET DIE BEGROTING VIR N TOER SLUIT IN:

A

1.DIE GROOTTE VAN DIE TOERGROEP. HOE KLEINER DIE GROEP, HOER DUUDER DIE TOER OMDAT KOSTE GEWONNLIK PER PERSOON BEREKEN WORD. TOEROPERATEURS KAN OOK BETEKR PRYSE VIR GROOT GROEPE BEDING

2.DIE TYD VAN DIE JAAR TOERE BINNE SEISOENE KOS MEERDER OMDAT DIE TOERKOMPONENTE MEER IN AANVRAAG IS EN DIT KAN TOT HOE TARIEWE LEI. TOERE BYTE SEISOENE KOS MINDER OMDAT TOER KOMPONENTE TEEN VERMINDERDE TARIEWE AANGEBIED WORD OM TOER BESPREEKINGS AAN TE MOEDIG BINNE SEISOENE OOK BEKEND AS PIEKSEISOENE DIT KOM VOOR IN DIE SOMER MAANDE WANEER DIE WEER AANGENAAMD IS EN DIE DAE LANGER IN SUID AFRIKA STREK DIT VANAF DIE MIDDEL VAN NOV TOT DIE MIDDEK VAN FEB.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

BESKIKBARE TYD

A

1.WANEER N TOERPLAN OPGESTEL WORD IS DIT BELANGRIK OM DAARAAN TE DINK HOEVEEL TYD DIE TOERIS BESKIKBAAR HET. DIE TYD WAT NODIG IS OM BESIENSWAARDIGHEDE TE BESOEK AKTIWITEITE EN VRYE TYD.

2.VIND N BELAANS TUSSEN GESKEDULEERDE AKTIWITEITE EB VRYE TYD.

3.LAAT VRYE TYD TOE VOR INKOPIES EN ONSPANNING.

4.KONTROLEER OPENINGSTYE MET DIE OOG OP DIE SKEDULERING VAN STILHOUTYE.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly