Toets vir Toerisme 2024 Flashcards
Geelkoors en die voorsorgmaatreels van geelkoors
Is n grieperige virusinfeksie wat deur n sekere spesies soos n muskiet versprei word.
Verpligte inentings word vereis vir toegang tot n land.
Geelkoors is moeilik om te identifiseer en vereis n bloedtoets
Gasheerland
Is die land waar die wereld gebeurtenis plaasvind
Toeristeprofiel
Is n oorsig van die toeriste se eienskappe persoonlike inligting behoeftes en begeertes
Rooi kanaal
Area vir mense wat items het wat verklaar moet word of wat gebode goedere by hulle het.
Groen kanaal
Reisigers het nie goedere om te verklaar nie of het nie goedere wat beperk of onwettig is nie
Greenwich meridian
Is die °0 grade lengtelyn waarvandan tydsones bepaal word hierdie lengtelyn staan ook bekend as die hoofmeridiaan
Wat is belasting goedere (doeanvrye goedere
Goedere of items mag die land ingebring word sonder om belasting te betaal
Weet hoeveel items jy mag saam vat deur die groen kanaal.
50 sigare
200 sigarette
2liter wyn
1liter ander alkoholiese drankies
50ml parfuum
geskenke ter waarde van R5000 10000
Wat is verbode goedere
dwelms
militêre wapens
Gifstowwe
sigarette meer as 2kg per 1000
vervalse goedere
Ken voorbeeld van verbode goedere
Sekere goedere wat volgens wet nie in n land ingebring kan word nie
Wat is n Schengen visum
Die Schengen lande is almal in eupropa geleë. Reis met n Schengen visum beteken dat n persoon met 1 enkele visum na al die lidlande kan reis
Ken die verpligte reisdokumente
n Amptelike paspoort
n Diplomatiese paspoort
n Tydelike paspoort
inligting oor n schengen visum
Ken jou veilighiedsmaatreels in n hotel moter ens
In Hotelkamer
Moenie begasie alleen laat nie
Hou die deur ter alle tye gesluit
Baie waardevolle items in die kluis
Neem kennis van nooduitgange en brandontsnaproetes
Ken jou veilighiedsmaatreels in n hotel moter ens
In motor
Weet waarheen jy gaan voor vertrek. Hou n Gps of kaart
Maak seker die motor is in n goeie werkende toestand en daar genoeg brand stof in is
Hou deure gesluit en vensters toe
Hou handsakke buite sug veral by verkeers ligte
Moenie vreemdelinge op laai nie
Ken jou veilighiedsmaatreels in n hotel moter ens
In openbare areas
Moenie waardevolle items soos kameras en juweliere vertoon nie
Moenie groot bedrae geld saam dra nie
Vermy donker afgesonderde areas
Moenie alleen loop nie en loop altyd in n groep