UITWERKING Flashcards

1
Q

DIE UITWERKING VAN POLITIEKE EN ONVOORSIENE SITUASIES OP INTERNASIONALE TOERISME EN DIE EKONOMIE.

A

*DALING IN TORISTEGETALLE(nie baie toeriste gaan die dorp kan binne kom nie.)

*VERLIES AAN INKOMSTE(geen bytelandse geld kom in.)

*SLUITING VAN TOERISME-ONDERNEMING A.G.V VERLIES AAN WINS(besigheid verloor sy geld dan moet hulle toe maak.)

*GROTER WERKLOOSHEID(as die besigheid toemaak verloor mense hul werk.)

*NATUURRAMP-VERNIETIGING VAN INFRASTRUKTUUR EN TOERISME ATTRAKSIES

*EKONOMIESE KRIESIS-TOERISTE SAL MINDER BESTEE EN VIR N KORTER TYDPERK BLY.

*ONGELUKKE-VERLIES AAN VERTROUE IN DIE BESTEMMING SE VERMOE OM VEILIGHEIDSMAATREELS TE TREF.

*SIEKTES-VERLIES AAN VERTROUE IN DIE BESTEMMING SE VERMOE OM GESONDHEIDSMAATREELS TE TREF.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly