TOERPLANNE EN ROETEPLANNING Flashcards
1
Q
WAT IS N TOERISTEPROFIEL?
A
IS N OORSIG VAN DIE TOERISTE SE EIENSKAPPE PERSOONLIKE INLIGTING BEHOEFTES EN BEGEERTES.
2
Q
NOEM 6-8 DINGE WAT N TOERBEPLANNER BY N TOERISTEPROFIEL MOET INSLUIT
A
1.NAAM
2.OUDERDOM VAN KLIENT
3.GESLAG MANLIK OF VROULIK
4.NASIONALITEIT VAN KLEINTE WATTER PLEK LAND
4.BEROEP VAN KLEINT WATTER WERK DOEN DIE PERSOON.
5.TIPE TOERIS REDE VIR BESOEK AVONTUURTOERIS EKOTOERIS SPORT OF GODSDIENSTIG.
6.BEGROTING BEDRAG WAT JY GAAN BETAAL VIR VOLEDIGE FOOI.
7.SPESIALE BEHOEFTES OF VERSOEKE JY MOET SE AS JY N ALLERGIE HET SIEKTES.
3
Q
A
4
Q
A