volhoubare en verantwoordelike toerisme Flashcards

1
Q

benoem die drie pilare van volhoubare toerisme met n kort besskrywing van elk

A

omgewing
goeie omgewingspraktyke soos afvalbestuur
ekonomie
die rol van besigheid soos eienaarskap
maatskaplik
neem die positiewe en negatiewe gevolge van toerisme op plaaslike gemeenskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

verduidelik die driedubbele slotreel benadering

A

toerisme-onderneming moet volhoubre praktyke toepas deur nie net op die winste te fokus nie, maar ook om die omgewing te bewaar en om te sien na die belange van die plaaslike gemeenskappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

benoem 2 negatiewe impakte van toerisme op die omgewing

A

besoedeling en vandalisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat is twee voordele van toerisme op die omgewing?

A

skep van natuurparkte wat deur die toeriste besoek word verwydering van indringer plante

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is die sosiale impak van toerisme op volhoubare en verantwoordelike toerisme

A

plaaslike mense ervaar n trots in hulle eie kultuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is die positiewe impak van die ekonomiese impak op toerisme?

A

toerisme bring geld in vir gemeenskappe, dorpe, stede, streke en lande
toerisme skep werk verbeterde infrastruktuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

benoem 2 negatiewe impakte van ekonomiese impak van toerisme

A

pryse van goedere en dienste neem toe omdat daar n groter aanvraag is
daling in toerisme lei tot werkloosheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

hoe maak n onderneming wins dmv die ekonomiese impak op toerisme?

A

toeriste bring geld in en dit lei tot die aanvraag na meer produkte wat weer lei na die skep van meer werksgeleenthede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

noem 3 positiewe omgewingspraktyke

A

hulpbronbestuur=spaar elektrisiteit/water
afvalbeheer=verminder, hergebruik, herwin
rommel en besoedelingbeheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

waarvoor staan CSI?

A

korporatiewe maatskaplike beleggings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

verduidelik wat is CSI

A

dit verwys na die bydra wat n sakeonderneming lewer tot die gemeenskap waarin dit bedryf word. Dit kan emeenskapsprojekte insluit wat verband hou met die gesondheidsorg, sport-en ontspanningsgeriewe, onderwys en bemagtiging van jeug ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat is gedragskode wat toeriste moet onthou om enige negatiewe invloede te beperk?

A

doen navorsing oor die kultuur of gebied wat jy besoek
leer van die plaaslike taal
gebruik water en elektrisiteit spaarsamig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

benoem 2 faktore wat omgewingsbewuste toeriste sal lok

A

herwinningsoperasies
regverdige arbeidspraktyke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

wat is die afkorting van fair trade in tourism south africa?

A

FTTSA

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

wat is die rol van fair trade in tourism south africa?

A

die toekenning van die fair trade etiket beteken dat besighede bilike lone betaal, plaaslike aankope doen, die omgewing beskerm en die menseregte en die kulture respekteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly