toeriste besienswardighede Flashcards
wat is die verskil tussen n toeristebesienswaardigheid en n ikoon?
n toeristebesienswaardigheid is n plek, gebied,gebou of gebeurtenis van belang wat toriste vir historiese belangrikheid, kulturele waarde, natuurlike of mensgemaakte skoonheid of vermaakmoontlikhede besoek. n ikonn is n besienswaardigheid of kenmerk wat wereldberoemd is, simboliese waarde het en in die besonder met n bepaalde bestemming verbind word.
wat is ekonomiese voordele van n ikoon vir die gasheerland?
lok toeriste na die gasheer land
vermenigvuldigingseffek
verhoog aanvraag na produkte en dienste
skep werk
lei tot verbetering van infrastruktuur
watter instruksies sal n toergids vir die toeriste gee wat godsdienstige ikone besoek?
trek gepas aan
moenie fotos neem terwyl mense bid nie
beweeg stil rond
benoem 2 kenmerke van n suksesvolle toeriste-besienswaardigheid?
herhaalde besoeke
positiewe uitwerking op plaaslike gemeenskap en omgewing