kultuur en erfenis toerisme Flashcards

1
Q

wat is n werelderfenisterrein?

A

dit is plekke van buitengewone universele waarde waaraan die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en kultuurorganisasie(UNESCO) internasionale erkenning verleen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die rol van UNESCO?

A
  • Volgehoue monitering om Werelderfenisstatus te behou.
  • Verskaf ondersteuning met bestuursplanne.
  • Bystand met opgradering van fasiliteite in geval van ‘n onvoorsiene gebeurienis.
  • Finansiele bystand word verskaf in gevalle waar onvoorsiene gebeurtenisse plaasvind.
  • Opvoeding / Skep bewustheid
  • Moedig mense aan om terreine te nomineer wat op die Werelderfenis- terreine se lys ingesluit moet word.
  • Moedig die plaaslike gemeenskap aan om hulle kulturele en natuurlike erfenis te bewaar

noem minstes 4

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is die waarde van die werelderfenistereine vir SA?

A
  • Die terreine kry nasionale en internasionale erkenning wat sal lei tot ‘n toename in
    besoekersgetalle.
  • ‘n Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping lei as gevolg van die toename in
    aanvraag om dienste.
  • Toerisme sal, as gevolg van ‘n aanvraag om diente en produkte, n inkomste genereer bv.
    verblyf, vervoer, toegangsgelde, voedsel, drank ens.
  • ‘n Toename in besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.
  • Lewensstandaarde sal verbeter deur geld wat direk of indirek deur toerisme verdien word.
  • Daar sal n toename in ekonomiese aktiwiteite wees wat tot verhoogde BBP sal lei en toerismebesighede in die gebied sal bevoordeel word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly