Buitelandse valuta verhandeling Flashcards

1
Q

waarvoor staan BBP?

A

Bruto Binnelandse Produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

definieer BBP?

A

die geldwaarde van al die goerdere en dienste wat oor n tydperk van n jaar in n land geproduseer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarvoor word BBP gebruik?

A

dit word gebruik as n maatstaaf om die ekonomiese groei van n land te bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat is die 4 voordele van BBP vir die Suid-afrikaanse ekonomie?

A

genereering van inkomste
skep van werk
ontwikkeling van infrastruktuur
vaardigheidsontwikkeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat bepaal die wisselkoers?

A

dit bepaal hoeveel een geldeenheid ten opsigte van n ander werd is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

verduidelik die vermenigvuldigingseffek in stappe

A
  1. die toeriste spandeer geld as hulle reis
  2. die geld gaan in die plaaslike ekonomie
  3. hierdie geld word deur plaaslike besighede spandeer om goedere aan te koop en werknemers te bepaal
  4. hierdie proses brei die plaaslike ekonomie uit en skep die vermenigvuldigers effek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

verduidelik die vermenigvuldigingseffek en skakel met die BBP

A
  • waarde van spandering word vermenigvuldig en het n positiewe ekonomiese effek
  • geld wat in n bepaalde gebied spandeer word help om werk te skep
  • werksgeleenthede skep aanvraag vir ander produkte en dienste in die plaaslike ekonomie
  • geld syfer dus deur na vlakke van die ekonomie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat word bedoel met die koopkrag van die rand?

A

dit is die hoeveelheid buitelandse valuta wat jy met jou Rand kan koop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is die verskil tussen bankverkoopkoers(BVK) en bank aankoopkoers(BAK)

A

BVK is die wisselkoers waarteen die valutahandelaar buitelande note VERKOOP. BAK is die wisselkoers waarteen die valutahandelaar buitelandse valuta KOOP.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee n voorbeeld van n valutahandelaar?

A

kommersiele banke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat is n wisselkoersbladsy en wat bepaal dit?

A

dit is n lys van wisselkoerse waarteen buitelandse geldeenhede gekoop en verkoop word. n wisselkoersbladsy bepaal die hoeveelheid buitelandse geldeenheid wat jy sal ontvang as jy jou geld wissel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

watter teken word gebruik as jy Rand na n ander eenheid toe omskakel?

A

Deel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly