plaaslike, streeks en internasionale toerisme Flashcards
wat is wereldgebeurtenisse?
n gebeurtenis of voorval van internasionale belang want dit beinvloed die hele wereld.
wat beinvloed, wereldgebeurtenisse?
dit beinvloed die hele ekonomie van die land waarin dit plaasvind.
wat is die belangrikste ekonomiese voordele van wereldgebeurtenisse?
generering van inkomste
belegging van infrastuktuur en dienste
werkskepping
buitelandsevaluta-inkomste
noem 5 nadele van wereldgebeurtenisse vir n gasheerland?
- hoe koste van infrastruktuurdienste
- teleurstellende beleggings en buitelandse valute-inkomste
3.verhoogde koste van goedere en dienste - ekonomiese lekkasie
- teenkanting van die gemeenskap
verduidelik wat is n politieke situasie?
dit verwys na wat in die politiek van n land aan die gang is.
benoem 2 voorbeelde van politieke situasie?
burgeroorloe en terrorisme
n gebeurtenis wat onvoorspelbaar is en ons weet nie of die gebeurtenis gaan plaasvind nie.
onvoorsiene gebeurtenis
noem 3 voorbeelde van ongesiene gebeurtenisse?
die wereld resessie
tsunamis
aardbewings
wat is die impak van onvoorsiene gebeurtenisse op die natuur, toerisme en ekonomie?
vernietiging van fauna, flora en ekosisteme
minder toeriste sal bestemming besoek
verlies aan werksgeleenthede en vernietiging van infrastrukture
noem 4 voorbeelde van wereldgebeurtenisse?
olimpiese spele, comrades marathon, g8 beraad, COP
benoem 2 onlangse wereldgebeurtenisse?
taxi stakings en brande in Hawaii
benoem die 8 vorme van betaling op internasionale reise
EFT
SWIFT oordragte
bankontrekkings
internetbetalings
kontant
kredietkaarte
reisigerstjek
voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte
wat word bedoel met buitelandse markaandeel?
die gedeelte van n inkomende toerismemark wat deur n spesifieke land beheer word.
wat is die verskil tussen landreismakte en lugreismarkte?
Landreismarkte is lande waar ten minste 60% van die inkomende toeriste deur land die land binnegaan. Lugreismarkte is daardie lande waar tenminste 60% van inkomende toeriste per lug die land binnegaan.