Vir Sara Baartman Flashcards
Is die vlaktes waarvandaan sy kom baie warm?
Haal ‘n reel aan om jou antwoord te bewys.
Nee, “die lawende koeltes en die son wat nie steek”
Wat is die bed wat haar voorberei word?
Haar graf
Sal hear komberse lekker ruik?
Ja. Dis mooi gemaak of beplant met boegoe en kruisement.
Watter woorde in reel 9-14 se dit was vir haar moeilik om vir Sara weg te kry?
“weg te skeur”
Wat is die hoofgedagte van reel 9 - 14?
Die spreker wil Sara wegneem van die mense wat haar (liggaam) sleg behandel/nie respekteer nie.
Wie is die monster van wie daar in reel 10 gepraat word?
Die mense wat haar oorsee sleg behandel het.
Verduidelik hoe die verteller vir Sara vrede gegee het.
Sy het haar huis toe gebring en weggeneem van die mense wat geen respek vir haar liggaam gehad het nie.
Wat is die ironie wat in reel 13 - 14 staan?
dat die Sara (wat niks verkeerd gedoen het) se siel vergelyk word met satan, terwyl die wat haar veroordeel het, se siele vergelyk word met die van God.
Wat sou jy op Sara se grafsteen geskryf het?
Hier lê Sara Baartman. Mag sy in vrede rus.
Dink jy dit is reg dat Sara nou in SA begrawe is?
Ek dink sy sou by haar mense in haar land begrawe wou wees, want sy was gelukkig daar.
Waarom word die woorde: “Ek is hier om jou…” aan die begin van elke stofe herhaal?
Herhaling beklemtoon die teenwoordigheid van die ek-spreker wat sy laaste eer wil betoon aan die geliefde “Sara”.
Wat is die doel van die vraagteken in versreel 4?
Die spreker vra ‘n retoriese vraag.
Wat is die doel van die uitroep teken in reel 8?
Beklemtoning van vrolikheid
Verduidelik die teenstelling tussen strofe 2 en 3.
In strofe 2 word vertel van die onmenslike behandeling van Sara (– hoe sy bespot Is en haar liggaam gedissekteer is). In strofe 3 word Sara vertroos en haar skoonheid besing.
Watter lewensles leer ons uit die gedig?
Om nie te oordeel nie. God het die mens geskape. Maak nie saak hoe ons liggaam lyk nie – God het ons almal lief.