Martha Flashcards
Waarna verwys die titel?
Die titel verwys na die spreker se Ma se naam.
Watter soort karakter is Martha?
Sy is pligsgetrou en hardwerkend.
Tipe verteller en waarom dit effektief is
Eerstepersoonverteller. Dit maak die verteller se ervarings meer persoonlik.
Digsoort
vrye vers. Daar is geen vaste rymskema of strofebou nie.
Tema van die gedig
huishoudelike geweld
‘hoe oud is die spreker?
Die spreker is vier jaar oud.
Ooreenkoms en verskil tussen Martha in die gedag en Martha in die Bybel.
Hulle is albei pligsgetrou en hardwerkend, maar die Martha in die Bybel word nie deur haar man gestaan nie en sy het Jesus baie liefgehad, maar ie Martha in die gedag word deur haar man gestaan en sy het miskien hom nie liefgehad nie.
Ironie wat in die gedig voorkom
Haar ma moes haas om by die huis te kom uit vrees ver haar man en nie uit liefde of dat sy daar veilig sal voel nie.
Verduidelik r11
“ek moes sukkel om by te bly”
Haar ma het baie vinnig geloop en omdat die spreker so klein was, kon sy nie ook so vinnig stap. Dit beklemtoon hoe jonk die spreker was. Dit beklemtoon ook dat die ma vinniger gestap het om die spreker te beskerm.
Verduidelik r13 en 14
“alleen in die donker omdat al my liefde vir haar niks beteken nie.”
Die spreker het magteloos en ongeliefd gevoel. Sy het ook besef dat sy haar ma ten spyt van haar liefde nie kan beskerm nie.
r13 - Sy is bang vir die donker, want sy assosieer dit met slegte herinneringe van haar kleinheid.
Sy voel alleen
Elisie
sy dink nog verder
Bewonder jy die Martha in die gedig?
Ja, sy probeer om die huisgesin bymekaar te hou, al word sy geslaan.