Hemelvaart Flashcards

1
Q

Wie is die hoof karakter?

A

Anna Retief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter tipe verteller?

A

Derdepersoonverteller

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ruimte:

A

‘n Kerk in Stellenbosch

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter tips verhaal is dit?

A

Spanningsverhaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe maak die skrywer Anna ‘n geloofwaardige karakter?

A

Deur die gebruik van tipiese teinertaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom is die titel gepas?

A

Die storie vind plaas in ‘n kerk en die titel het ‘n Cristelike verwysing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Konnotatiewe betekenis van die titel:

A

Dit verwys na die persoon wat selfmoord gepleeg het en moontlik ‘hemel’ of ‘hel’ toe gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat dink die mense het die dominee gedoen?

A

hulle dink dat hy met die Malan-seun lol.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wie is Francios

A

die dominee se seun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly