Delft Flashcards

1
Q

Tipe spreker

A

Derdepersoonspreker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tipe gedig

A

Vrye vers - daar is geen vaste rymskema, strofebou of versreels nie
Satiriese gedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dialek waarin die gedag geskryf is

A

Kaapse Afrikaans, want dit is hoe die taal in Delft gepraat word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Word Delft positief of negatief uitgebeeld?

A

Negatief, want al die dingen wat beskryf word is slegte dinge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ontronding

Is dit suksesvol?

A

Bv. vi, gan, mon, wek, muurtjies, besigheid

Ja, dit is hoe die inwoners van die Kaapse Vlakte praat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Assimilasie

A

Twee woorde se klanke word saam uitgespreek.

Bv. innie, oppie, virre

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is dit ‘n satiriese gedig?

A

Die verkeerde dinge in die samelewing word op ‘n spottende manier verwys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Standaardafrikaans

A

Die klippe innie pad . . . . . . . . . . . . . in die

sit soes laities oppie sypaadjie . . . . . . . jong seuns op die sypaadjie

en vra die heeltyd vi jou virre rand. . . . . vir jou vir ’n rand.

Die wind kom en gan . . . . . . . . . . . . gaan

soese man wattie oo sy laities worry nie . . soos ’n man wat nie oor sy jong seuns bekommerd is nie

‘n wind wat net vi homself liewe. . . . . . . vir homself lewe.

Die lug se mon stink na wyn. . . . . . . . . mond

Die son wêk nine to five . . . . . . . . . . . werk (skyn) nege to vyf

omdat dai is wat hy doen. . . . . . . . . . . dit is

Hyt nog nooit consider . . . . . . . . . . . . . oorweeg

dat hy iets annes kan doen nie. . . . . . . . anders

Die boeme hang heeldag oo hulle mierjies . muurtjies

en hou anne mense se biesagheid dop. . . ander , besigheid

Die sand het vyl voete en lang naels, . . . . vuil voete

maarie sand loep van dee tot dee . . . . . . maar die, loop van deur tot deur

en sit in ammel se hyse. . . . . . . . . . . . . almal se huise.

Die mense is cigarette-toppatjies . . . . . . . sigarette-stompies

opgestop in metjieboksies. . . . . . . . . . . vuurhoutjieboksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

vergelyking r 2 en 3
“sit soes laities oppie sypaadjie
en vra die heeltyd vi jou virre rand.”

A

die klippe word vergelyk met kinders wat sit en bedel om geld omdat hul swaarkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

metafoor r17

“Die mense is cigarette-toppatjies”

A

impliceer dat die mensen opgebruik en nikswerd is net soos die oorblyfsel van ‘n sigaret wat klaar gerook is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik die personifikasie r13

“en hou anne mense se biesagheid dop.”

A

Die bome word as nuuskierige mense beskryf. Dit is tipies van so ‘n woonbuurt waar werkloses niks anders het om te doen as om te kyk wat ander aanvang nie. Dit impliseer gebrek aan privaatheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik r7

“Die lug se mon stink na wyn”

A

Dit korenaar op die drankmisbruik in Delft. Dit impliseer dat die drankmisbruik in die omgewing so erg is, dat wynreuk in die lug hang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

verduidelik r14

“Die sand het vyl voete en lang naels,”

A

Die sand word personifeer. Dit beteken dat die sand irriteer almal. Dit is ook ‘n metafoor. Die sand word met nuuskierige mense wat in almal se huise sit vergelyk.

Die mense is onnet en versorg nie huiself goed nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik r12

“Die boeme hang heeldag oo hulle mierjies”

A

Die bome, wat nuuskierig mense vergelyk word, hang oor hul mure om ander dop te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe kan die hoglike toestaande in Delft verbeter word?

A

Mense kan geld gee vir die skole in Delft.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly