'n Pa vir Saterdag Flashcards

1
Q

Tipe verhaal

A

karakteruitbeeldend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

tipe verteller

A

beperkte derdepersoonverteller

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

die verwysings van die titel:

A

denotatief: Tino se behoefte aan ‘n pa vir die pa-seun-wedstryd.
konnotatief: Vir Tino is dit ‘n lewenslange behoefte aan sy pa.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die ruimte?

A

the setting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

hoekom is die verteller beperk?

A

Soms weet ons nie hoe karakters dink en voel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vir watter span speel Tino?

A

Groenheuwel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie is die antagonis?

A

Martin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie is Jerome?

A

‘n Ouer seun wat altyd op die hoek sit. Dit lek asof hy ‘n bender is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom is die eerste paragraaf in skuinsdruk?

A

Dit is ‘n dagdroom/gedagtes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

sinoniem vir triomfantlike

A

seëvierende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter gebeurtenis in die verhaal veroorsaak spanning? Gee ook ‘n rede hiervoor.

A

Wanneer die afrigter almaar heriner om hul pa’s volgende Saterdag te bring. Dit veroorsaak spanning omdat Tino nie wil hê dat almal moet weet dat hy nie ‘n pa het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem een van Tino se leuens?

A

Sy pa speel vir WP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

In watter opsig is Tino se ma ook ‘n voorbeeld van ‘n afwesige ouer?

A

Sy luister nie vir hom terwijl hy met haar praat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter effek het Martin op Tino?

A

Martin maak Tino skaam voel oor sy pa en dit is hoekom hy soveel leuens vertel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter stylfiguur kry ons in die sin: “Die stem draf onder die pawiljoen in en verdwyn”?

A

metonima/sinekdogee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom vergelyk Tino vir Martin met ‘n spinnekop?

A

Want Martin druk hom altyd in ‘n hoek.

17
Q

Wat doen Tino se ma?

A

Sy is ‘n verpleegster

18
Q

What is a “teasing manner” in Afrikaans?

A

Spottende manier

19
Q

Watter beeldspraak kry ons in: “Die span bondel soos ‘n klomp sardientjies by die deur uit”?

A

Vergelyking

20
Q

Het Tino ooit sy pa ontmoet?

A

Nee, hy het weggeloop voor sy ma vir Tino gehad het.

21
Q

Wat doen Tino aan die einde van die storie?

A

Hy besluit om die waarheid oor sy pa te vertel, en te sê dat dit net ‘n grap was. Hy besluit dat as hy ooit ‘n kind het, sal hy nie soos sy pa wees nie.