Verwysingsraamwerke Flashcards
1
Q
Relatiewe Snelheid
A
Vektorverskil van 2 snelhede wat van dieselfde verwysingsraamwerk gemeet is.
2
Q
Kinetiese energie
A
Die tipe energie wat ‘n voorwerp as gevolg van sy beweging het.