Elektrodinamika2 Flashcards
1
Q
Faraday se Wet
A
Die geïnduseerde emk is direk eweredig aan die tempo van verandering in magnetiese vloed deur die spoel en die aantal windings in die spoel.