Elektromagnetisme Flashcards

1
Q

Wat is X-strale (algemene gebruik)

A

Tipe elektromagnetiese straling wat gebruik word om foto’s van die mens se skelet te neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Elektriese veld

A

Die elektrostatiese krag ondervind by ‘n punt per eenheidslading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly