Elektrodinamika Flashcards

1
Q

Die funksie van ‘n splitring*kommutator* in ‘n GS-motor

A

Keer die stroom*rigting* in die spoel om, met elke halwe siklus

Onderhou die konstante rigting van rotasie in die spoel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die funksie van

Borsels in ‘n GS-motor

A
  • Maak elektriese kontak met kommutator
  • Laat splitringkommutator toe om vry te roteer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe kan draaimoment in ‘n GS-motor verhoog word?

A
  • Verhoog stroom
  • Verhoog aantal windings
  • Gebruik sagte ysterkern in spoel
  • Vergroot die grootte van die magneetveld
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom word WS bo GS verkies vir langafstandtransmissie van elektrisiteit?

A

WS kan oor groot afstande oorgedra word sonder groot energieverlies

Potensiaalverskil kan verhoog of verlaag word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik ‘n

Splitringkommutator

A

Komponent in ‘n generator wat benodig word om dit van ‘n WS- in ‘n GS-generator te verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die tipe energie-omskakeling in ‘n motor

A

elektriese energie ► kinetiese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem:

Die werksbeginsel van ‘n motor

A

Motor-effek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem:

Die werksbeginsel van ‘n generator

A

Elektromagnetiese induksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem ‘n:

Strukturele verskil tussen ‘n GS- en WS-generator

A

WS-generator:

  • Sleepring

GS-generator:

  • Split-ring kommutator
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem:

‘n Voordeel van kernkragstasies bo steenkoolkragstasies

A

Minder lugbesoedeling**

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik wat is ‘n

Generator

A

‘n Elektriese masjien wat meganiese energie na elektriese energie omskakel

deur die magnetiese vloed deur ‘n spoel te verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Geïnduseerde Emk kan verhoog word deur:

A
  • Meer windings in die spoel te gebruik
  • ‘n Sterker magneet te gebruik
  • Die oppervlakte wat deur die spoel omsluit word, te verhoog
  • Die generator spoel vinniger te draai
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem die kenmerk van:

Wisselstroom

A

Stroom & spanning: rigting keer elke 1/2-rotasie om

Wisselspanning het dieselfde frekwensie as stroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die vernaamste verskil tussen ‘n GS- en WS-generator?

A

‘n Splitring-kommutator:

GS-generator werk presies soos WS-generator, behalwe dat die splitring-kommutator die koppeling van spoelarms tussen terminale wissel soos die spoel roteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem:

Nadele van GS-generators

A
  • Gelykstroom is minder doeltreffend oor lang afstande
  • Hoër onderhoud: Koolstofborsels moet gereeld vervang word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat word beskryf deur die:

Motoreffek

A

Die geïnduseerde beweging van ‘n stroomdraende geleier in ‘n magneetveld.

17
Q

Noem:

Gebruike van die motoreffek:

A
  • Analoog elektriese meters
  • Elektriese motors
18
Q

Noem die:

Funksie van ‘n motor

A

Verander elektriese energie na meganiese energie.