Momentum & Impuls Flashcards

1
Q

Momentum

A

Die produk van massa en snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geïsoleerde sisteem

A

‘n Sisteem waarop daar geen eksterne kragte inwerk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die beginsel van behoud van lineêre momentum

A

Die totale lineêre momentum bly konstant in ‘n geïsoleerde sisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Impuls

A

Die produk van netto krag en die tyd waartydens die krag inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee die beginsel van behoud van momentum as formule:

A

pvoor = pna

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly